Kyk net hoe mooi is Donnalee Roberts in haar @Kobus Kobus Rautenbach Couture rok op die rooi tapyt gistraand by die SARIE Tydskrif Voorbladgesig Aankondiging funksie by die Attebury Theatre – Lynnwood.
#couture #kobusrautenbachcouture #gold #blush #sequins #lace #tulle #skirt #Sarievoorbladgesig #VirAltyd #12Feb2016 — with Donnalee Roberts.